Wilhelm Friedemann Bach

Wilhelm Friedemann Bach
Agtergrondinligting
Gebore22 November 1710
Weimar, Heilige Romeinse Ryk
Sterf1 Julie 1784 (op 73)
Berlyn, Pruise
Beroep(e)Komponis

Wilhelm Friedemann Bach (22 November 17101 Julie 1784) was 'n Duitse komponis. Hy was die tweede kind en oudste seun van Johann Sebastian Bach.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy